Maties RAG

Remember and Give

Maties JOOL Algemene Komitee Aansoeke 2010/11

Maties JOOL algemene komitee 2010/11 aansoeke is nou oop. Kliek hier om die aansoekvorms af te laai. Aansoeke sluit die 6de Augustus 2010. Bring asbeblief voor dan jou ingevulde aansoekvorms na die JOOL kantoor op die vierde vloer van die Neelsie.

Maties RAG General Committee applications for 2010/11 are now open. Click here to download the application form. Applications close on the 6th of August 2010. Please bring your completed application form before then to the RAG office on the fourth floor of the Neelsie.

JOOLwenners 2010

SMOEG-beker

1. Eendrag en Harmonie (20000)
2. Helderberg en Nerina (18180)
3. Huis Marais en Minerva (17820)

JOOLbeker

1. Eendrag en Harmonie (9000)
2. Huis Marais en Minerva (8713)
3. Helderberg en Nerina (8380)

Geldbeker

1. Eendrag en Harmonie (9000)
2. Simonsberg en Sonop (8532)
3. Pieke en Serruria (8407)

Gemeenskapsbeker

1. Eendrag en Harmonie (2000)
2. Majuba en Huis ten Bosch (1879)
3. Helderberg en Nerina (1745)


Geldbeker

Akkerjolverkope

Eendrag en Harmonie
Goldfiels, Osler, Meerhof en Kerkenberg
Helderberg en Nerina
Helshoogte en Irene
Huis Marais en Minerva
Kolonieshof en Aristea
Majuba en Huis ten Bosch
Pieke en Serruria
Sonop en Simonsberg
Vesta en Lydia

Kompetisieboekies

1. Eendrag en Harmonie (2500)
Majuba en Huis ten Bosch (2500)
3. Goldfields, Osler, Meerhof en Kerkenberg (2475)

Venstersstalletjie

1. Dagbreek en Huis Francie (600)
Majuba en Huis ten Bosch (600)
3. Eendrag en Harmonie (596)

Vlotteblikkies

1. Eendrag en Harmonie (R5050.29)
2. Pieke en Serruria (R3132.51)
3. Huis Marais en Minerva (R2280.99)

Onafhanklike geld

1. Eendrag en Harmonie (R136 566.48)
2. Dagbreek en Huis Francie (133 163.48)
3. Pieke en Serruria (R126 121.56)


JOOLbeker

Akkerjolgees

1. Eendrag en Harmonie (700)
Simonsberg en Sonop (700)
3. Hippokrates en Heemstede (692)

Big Bleed

1. Eendrag en Harmonie (800)
2. Huis Marais en Minerva (744)
3. Hippokrates en Heemstede (461)

Buddy

1. Eendrag en Harmonie (1000)
2. Hippokrates en Heemstede (932)
3. Huis Marais en Minerva (890)

Media en Bemarking

1. Eendrag en Harmonie (1500)
2. Huis Marais en Minerva (1484)
3. Helderberg en Nerina (1407)

Trollies

1. Eendrag en Harmonie (1000)
2. Helshoogte en Irene (980)
3. Huis Marais en Minerva (977)

Vensters Straat Teater

1. Huis Visser en Nemesia (2500)
2. Helderberg en Nerina (2482)
3. Dagbreek en Huis Francie (2470)

Vlotte

1. Helderberg en Nerina (1500)
2. Huis Marais en Minerva (1499)
3. Simonsberg en Sonop (1484)


AK-lid van die jaar

Johan Kruger
Izanne van Staden

Komitee van die jaar

Rika de Jager: Vlotte en Boekhoek

UK-lid van die jaar

Rika de Jager

Tesourier van die jaar

Renske van Niekerk en Simon Chemaly (Eendrag en Harmonie)

Groenbeker

1. Sonop en Simonsberg
2. Monica en Oude Molen
3. Lydia en Vesta

Veiligheidsbeker

1. Pieke en Serruria / Helderberg en Nerina (90.2%)
3. Eendrag en Harmonie (90.1%)

Voorsitter aansoeke / Chairman applications

Die JOOLjaar is amper verby en dit is tyd om die nuwe voorsitter vir die Maties JOOLkomitee te verkies sodat die beplanning vir 2011 kan begin. Enige student aan die Universiteit van Stellenbosch is welkom om aansoek te doen alhoewel vorige ervaring op die JOOLkomitee van hoë waarde geag word.

Die aansoekvorm kan hier afgelaai word. Aansoeke sluit 12:00, 19 Februarie 2010.


The RAG year is nearly something of the past and it is time to elect the new chairman of the Maties RAG Committee so that the planning for 2011 can start. Any student from the University of Stellenbosch is eligible to apply although previous experience on the RAG Committee is taken into high regard.

The application form can be downloaded here. Applications close at 12:00 on 19 February 2010.

Fotos

Die JOOLfotos is op by fokus.co.za. Julle kan enige van die fotos van die besondere week op die Maties Kalender daar sien en bestel vir julle albums!

ATKV JOOLfees

Hier is die line-up vir die JOOLfees:

10:00 Autumn of August
11:00 3rd World Spectator
12:00 Seisoen na somer
13:00 Dearclient
14:00 Glaskas
15:00 Louwtjie Rothman
16:00 eF-eL
17:00 Van Coke Kartel
18:00 Die Heuwels Fantasties
19:00 Taxi Violence
20:00 Straatligkinders

Geniet dit!!!

Vlotoptog

Die roete vir die Vloptoptog is gelaai op die Vlotte bladsy.

Vensters

Sien die kaart vir Vensters op die Vensters bladsy.

Photos uploaded / Foto’s opgelaai

A couple of new albums have been uploaded to the website. Have a look at the photo page to see what the RAG Committee has been up to.


Daar is ‘n verskeidenheid nuwe albums opgelaai op die webwerf. Gaan kyk op die foto bladsy om te sien wat die JOOLkomitee als aangevang het die afgelope tyd.

Kom skenk bloed by die Coca-Cola Big Bleed

Dit is al weer daardié tyd van die jaar waar studente óf die 3de vloer van die Neelsie besoek óf probeer vermy.

Ja! Dit is weer tyd vir die Coca-Cola Big Bleed. Dit is ‘n gulde geleentheid vir koshuise om SMOEG-punte bymekaar te maak, en terselfde tyd ‘n heldedaad te verrig.

Kom skenk bloed vanaf 12 tot 16 Oktober tussen 10h00 – 16h00 op die 3de vloer van die Neelsie (VV Saal).

Nuwe JOOL Tema

logo

Na afloop van die verdeling wat die naam van die tema veroorsaak het. Het die komitee dit goed gedink om die tema se naam te verander. Die inhoud van die tema bly egter on veranderd.

“2010 bied geleentheid vir die verlede en die hede om hande te skud. A year where leaders from the past can lead float processions, where Mamma Africa, Miriam Makeba is still alive and performing at Venters. Dit is ‘n jaar waar Genl. Jan Smuts en Riaan Cruywagen teen mekaar trollieresies in Victoriastraat kan hou. Wie weet? Dalk is Dingaan Buddy van die jaar! By combining our rich history with our colourful contemporary cultures, we, at Stellenbosch, can follow in the footsteps of two of South Africa’s greatest leaders. 2010: Unity with “technicolour-legacy.co.za“.